05 May 2009

Route 66 Rally 2010











2 comments:

Steroids said...

Aaaaa!

Dit lyk so lekka!

Ooo Ja dit was lekka!

Takkie said...

Ons het besluit om 'n run te vat vir dag, en daar bel Boetie Boy halfpad deur ... ons moes net weer die gevoel kry. Ons het mekaar in Harties gekry en van daar af gesweef na die Route 66 Rally. Lekker lekker ou grote, moenie dat die Beemer jou terug hou nie Boer. Gert Sun het hier en daar stout sy regter gewrig gedraai, en geen suzuk gaan dit net aanvaar nie ... dit was eerste klas spin saam met eerste klas mense, dit was 'n geseende dag.