05 May 2009

Motley Crew Bash 2010










3 comments:

MIELIE said...

Dankie vir almal wat daar was en gekom het, dit was 'n reuse sukses mense. Volgende jaar moet julle mostert manne maar wyd kyk want Monster Mielie gaan daar wees met lekker goodies.....

MIELIE said...

MMMM LEKKER VLEISIE DANKIE BOER.

Takkie said...

Dit was werklik vet pret. Lekker runs gehad op die N3, veral tussen Villiers en Warden. Die run deur die berge by Golden Gate was pragtig.
Die spit was eerste klas Boer ! Die pyle kampioen het weer ammok gemaak. Dit was daai mostert man (monster) wat my in die tuin rongejaag het ....
Lekker Lekker